Dag 14: Kaappunt

Cape Town Travel Blog

 › entry 23 of 25 › view all entries

Kaap Punt Toer!

 

Hi daar julle!  Hoop julle het die wonderlike warm Kaapstad sovêr baie geniet!  Nou is dit tyd om die heel mooiste ook te sien...!  Hiers vir julle nog 'n lekker Afrikaanse Reisprogram!  As ek in Nederlands moet skryf, sal julle laat kom vir die toer of dit heeltemal nie verstaan nie en dan mis jy dalk die toer!

 

Die Kaap Peninsula en is een van die mooiste en gewildste roetes in die wêreld, absoluut 'n moet om te sien!  Ons vertek in die oggend 8am vanaf die hotel. Dan gaan ons reis soos volg:

 

   Kloofnek, by Clifton verby en deur Camps Bay, ”Millionaire's Mile”

   Bakoven en Twelve Apostels en sy “Lani”Hotel, sal die woord verduidelik aan julle

   Llandudno, Hout Bay �"Boat trip

   Chapmans Peak drive en fotostop! Erg mooi!

   Noordhoek en sy mooi strande en Kommetjie

   Dan verder na Misty Cliffs en sy asemrowende natuurskoon!

   Besoek aan 'n mark, mag nie te veel daarvan sê, laat julle bietjie wonder!

   Een van die hoogtepunte op ons reis natuurlik Kaap de Goede Hoop Natuur Reservaat

   Kaap de Goede Hoop groepfoto- mees Suid Westelike punt in Afrika

   Kaap Punt, klein wandeling en koffiestop, lekker lekker lekker...

   Dan gaan besoek ons 'n paar Pikkewyne ( Jackass Penquins)

   Ons ry ook verby Muizenberg, bekend vir sy haaie!!! Oooo..

   Teen hierdie tyd is almal honger en gaan eet ons by ‘n skitterrende plekkie,by die see!  

   Na lunch vertrek ons weer en sal laat-middag terug wees in Kaapstad, Waterfront

 

Ontbyt: in hotel of eie keuse

 

Vertrek: 8AM vanaf hotel

 

Neem saam: jou man / vrou, wandelskoene vir kort wandel in Kaap de Goede Hoop Natuur Reservaat, goeie spirit en glimlagte.

Join TravBuddy to leave comments, meet new friends and share travel tips!
Cape Town Hotels & Accommodations review
Tourist class hotel with quiet suburban location, though still in walking distance of Long Street. The rooms are clean but basic will all necessar… read entire review
Cape Town
photo by: v10