Dag 13: PAARL, STELLENBOSCH, FRANSCHHOEK WYNROETE

Franschhoek Travel Blog

 › entry 20 of 25 › view all entries

Hi daar julle!  Welkom in die wonderlike en beeldskone Kaap! Ek vind dit regtig asemrowend! Nou is dit tyd om meer van die heel mooiste ook te sien...!  Hiers vir julle 'n lekker Afrikaanse Reisprogram!  Julle is seker al so opgewonde julle kannie wag om verder te lees nie!  Moenie hierdie dag misloop nie!

·                     Ontbyt in holtel

·                     Vertrek met bus op N1 in rigting van Paarl

·                     Stop vir ’n vroeg-oggend wakkermakertjie (koffie!)

·                     Na die koffie proe ons ons eerste lekker wyne by Fairview Wynlandgoed!  Dan vir ’n kombinasie van kaas en wyn proe! 

·                     Na die lekker wyn en kaas gaan ons in rigting van Franschhoek, ry verby Victor Verster gevangenis, waar Nelson Mandela die laaste 2 jaar was voor vrylating!  Maak fotostop

·                     Dorpswandel in die mooi dorpie van Franschhoek

·                     Lunch by restaurant in die dorpie, sluit ook drankie in!

·                     Gaan na ‘Lani’ (sal woord verduidelik) Dieu Donne wingerde vir private keldertoer, wat ’n skitterende en asemrowende uitsig ook daar!!

·                     Proe van die lekker wyne, lekker, lekker!

·                     Ry oor die Helshoogte pas met sy pragtige fynbos na Stellenbosch

·                     Universiteitstoer met bus

·                     Tyd om Stellenbosch en sy winkeltjies en mooi Kerk te explore, my tuisdorp!

·                     Terugreis na Kaapstad en aandete in waterfront

Hierdie dag is heerlike en iets wat julle nie moet misloop nie!

So mooi!

Vertrek tyd: 9 am

Terug ongeveer 5.

30 – 6uur

Join TravBuddy to leave comments, meet new friends and share travel tips!
Franschhoek
photo by: v10